Oranje-Meisiesskool

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 079 504 6761
Centre Cell: 084 587 4088

Call us

Physical Address

Dan Pienaar Straat
9301
Bloemfontein

Send Message

Oranje-Meisiesskool

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Oranje-Meisiesskool centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

By Master Maths Oranje is elke leerder vir ons belangrik. Ons hanteer elke leerder as ‘n individu en werk hard sodat elkeen hul potensiaal bereik. Ons werk saam met die skool sodat leerders voorbereid is vir toetse en eksamens. Ons glo wiskunde is die fondament vir logiese denke en met Master Maths kan ons ‘n leerder toerus om met selfvertroue probleme aan te pak. Master Maths Oranje bestaan vanaf 2008. Ons getalle het binne die eerste jaar meer as verdubbel as gevolg van die goeie uitslae van ons leerders. 20% van Oranje Meisieskool se wiskunde leerders neem Master Maths. By Master Maths Oranje moedig ons leerders aan om nie net by Master Maths haar beste te gee nie, maar ons motiveer leerders om dit ook in die klaskamer en by die huis te doen. Gee jou kind selfvertroue om wiskunde te doen, laat haar Master Maths doen!

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to visit our Master Science page.

Centre Team

Annel Oosthuizen

Annel Oosthuizen

Dit is 'n voorreg om Oranje se meisies te help met wiskunde en skeinat. Daar is geen groter bevrediging vir my as om leerlinge te motiveer om die beste te presteer wat hulle kan nie.

Carien James

Carien James

“Ek is tans ‘n Wiskunde onderwyseres by Oranje. Om te sien hoe leerders Wiskunde geniet en verstaan, is vir my ‘n passie.”

Barbara-Mari Bruwer

Barbara-Mari Bruwer

“Ek is ‘n gebore Juffrou, want kinders is my passie. Om kinders te leer en te help is vir my die mees bevredigende werk wat daar is.”

Kelsey Brown

Kelsey Brown

“Tutoring is great experience because I love helping the learners understand the maths and feel an amazing feeling when they get the sums correct!”

Nardus van der Westhuizen
Nardus van der Westhuizen

“I started tutoring this year and thoroughly enjoy it, mainly because I believe in the mental power that is gained from improving your mathematical knowledge. I believe that you can never stop learning and I love expanding my knowledge of just about everything.”

Our Students

Grade 10

mmoranje1

“Master Maths is tops en vandat ek hier is het my punte al met meer as 20% gestyg! Dankie Master Maths Oranje!”

Grade 11

mmoranje2

“Master Maths het my gehelp om wiskunde met selfvertroue te doen.”

Grade 11

mmoranje3

“Master Maths is baie lekker en beslis gelyk staande aan volpunte! Dit het gemaak dat ek verseker is van ‘n onderskeiding!”

Grade 9

mmoranje4

“Danksy Master Maths hoef ek nie meer so te stres voor toetse nie, want ek weet ek is goed voorbereid. Dit het gemaak dat my punte sommer BAIE verbeter!”