Nelspruit

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 013 741 3940
Fax Number: 013 741 3940
Centre Cell: 083 247 3263

Call us

Physical Address

19 Figtree Street
West Acres
1200
Nelspruit

Send Message

Nelspruit

Ons is gelee in die Nelacres sentrum.

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Nelspruit centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

Ek besit Master Maths Nelspruit vir die afgelope 4 jaar. Die sentrum kan spog met baie goeie matriekuitslae en het al heelwat onderskeidings in wiskunde opgelewer. Leerders se punte verbeter ook deur die bank en ek kry baie goeie terugvoering van ouers.

Ek glo dat goeie prestasie in wiskunde baie belangrik is vir elke leerder. Omdat so baie leerders met wiskunde sukkel is ekstra klasse baie belangrik, nie net vir prestasie nie, maar ook vir die kind se selfbeeld. Dit is waar Master Maths ‘n baie belangrike rol speel. Leerders wat deel is van Master Maths, kry soveel selfvertroue en daarom word die wiskunde ook sommer maklik en lekker.

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to visit our Master Science page!

Centre Team

Magda Potgieter

“Ek was ‘n Wiskunde onderwyser vir 31 jaar en het vir baie jare matrieks gehad met baie goeie uitslae. Ek het ook vir baie jare matriekvraestelle nagesien en was die laaste 2 jaar ‘n senior nasiener.”

Our Students

Grade 4

“Master Maths is lekker en dit help my baie. My punte het baie verbeter.”

Grade 11

“Master Maths is extremely helpful towards my understanding of the work and helped me to improve a lot.”

Grade 11

“Master Maths help regtig baie omdat jy konsentreer op die verduideliking sonder onderbrekings.”

Grade 9

“I use to hate maths because I never did good, but since I joined M Maths my marks improved from 44% to 60%.”

Grade 11

"Master Maths is interesting and fun, because when you don’t understand you can repeat problems until you get."

Grade 10

“MMaths has been so helpful,there’s been a drastic change in my marks and also my attitude towards maths!”

Grade 12

“Thank you Master Maths for helping me get my matric!”

Grade 8

“Dit is baie lekker en dit help my baie met Wiskunde by die skool.”

Grade 12

Grade 12

“Maths used to be boring, but Master Maths helped me improve my mark and now I really enjoy it!”