Klerksdorp

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 018 468 3439
Fax Number: 086 549 7490
Centre Cell: 076 984 1411

Call us

Physical Address

50 Williams Street
Wilkoppies
2571
Klerksdorp

Send Message

Klerksdorp

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Klerksdorp centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

Ons is sedert 2006 hier en groei elke jaar, nie net in getalle nie, maar ook in effektiwiteit. Ons leuse is:

WEER + WEER + WEER = PRESTEER or MORE + MORE + MORE = SCORE

Te danke aan ons leuse is daar baie staaltjies. Die beste bly Lize wat in Gr 12, April-eksamen 5% vir wiskunde gehad het en vandag met 'n C-simbool op haar matrieksertifikaat spog.

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to visit our Master Science page.

Centre Team

Gerrie Muller

Ervare wiskunde onderwyser en oud-adjunkhoof.

Charise Booysen

Deeltydse student. Wiskunde en Wetenskap tutor.

Our Students

Grade 11

"Master Maths is very helpful. They make maths FUN to LEARN!!"

Grade 10


"Master Maths is die sisteem wat wiskunde lekker maak!!!"

Grade 4


"When I think of Master Maths I think of a great place. The teachers are great. I think I should never quit Master Maths!"

Grade 11


"Master Maths het my gehelp dat my punte met 16% gestyg het."

Grade 10


"Master Maths is ongelooflik! Al die personeel is vriendelik en help jou altyd. Dit het my baie gehelp om my punte weer op standaard te kry."

Grade 9


"Master Maths is great en het my baie gehelp. In minder as 'n jaar het my punte met 20% gestyg!"