Kathu

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 072 243 3322

Call us

Physical Address

Bosbok Street
8446
Kathu

Send Message

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Kathu centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasseis volledig tweetalig.

By Master Maths Kathu streef ons daarna om elke leerder se selfvertroue in wiskunde ‘n hupstoot te gee. Ek glo baie sterk aan positiewe denke. Met die Master Maths stelsel is dit so maklik om u kind daardie positiewe denke en vertroue te gee. My leuse: “Ek glo ek kan!”. Master Maths Kathu is al langer as 7 jaar in diens van Kathu se gemeenskap. Die sentrum het ook in 2011 ‘n “In Recognition of Excellence Award” gewen en daarmee getoon dat hierdie sentrum op die regte pad is. Master Maths is ‘n unieke stesel: die leerder doen self die werk. Wiskunde se sukses lê in die deurlopende vaslegging van begrippe en metodes. Deur herhaalde oefening kan die kind sy volle potensiaal bereik. Met wiskunde wat een van dié belangrikste matriek vakke geword het, kan ekstra hulp by Master Maths die wa deur die drif help trek. Master Maths kan u kind op ‘n wenpad plaas!

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to visit our Master Science page.

Centre Team

Karina Reitz

Mathematics lessons in Kathu.
'Dit is vir my wonderlik om n verskil te maak in leerders se lewens!'

Hester van Niekerk


Administration assistant

Our Students

Grade 12


“Master Maths introduced me to the excitements and wonder of Mathematical discovery…”

Grade 12


“Master Maths turned my worst subject into my favourite subject!”

Grade 11


“Master Maths – My meester van goeie punte!”