Master Maths het die RSG ateljee besoek en Vraestel 2 bespreek met die Befonk span! Hier is die notas waaroor daar gepraat was tydens die sessies. Laai dit gerus af!

Ons sal ʼn skakel na die opnames op hierdie bladsy plaas soos dit beskikbaar gestel word deur RSG. Eerste program waar Master Maths vraestel 2 bespreek word uitgesaai op 14 Julie 2015 om 19:30.

Gr12 HersieningVraestel2 Hulplys 160x60                                                                                   Wiskunde Vraestel2 Wenke 160x60

 Luister na die opname.