Malmesbury

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 022 482 2662
Fax Number: 022 482 2662
Centre Cell: 083 290 4804

Call us

Physical Address

Voortrekkerweg 71C
7300
Malmesbury

Send Message

9caa2793658f3cc387f216157300b1ce_XL

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Malmesbury centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

Wiskunde is ’n belangrike vak wat baie deure kan oopmaak in terme van leerders se toekomsplanne; daarom is dit ons missie dat ons leerders wiskunde moet geniet en terselfdertyd hulle volle potensiaal in hierdie vak moet bereik.

Leerders sal net daardie ekstra paar treë gee om werklik te verbeter as hulle ’n vak geniet, en ons glo dat ons by Malmesbury Master Maths dit regkry om hierdie liefde vir wiskunde te kweek.

Ons is reeds sedert 2008 aan die gang en het in 2011 na ’n pragtige nuwe perseel getrek. Dis heerlik om soveel van ons leerders oor ’n tydperk van ’n paar jaar te sien ontwikkel.

Om in 2011 die In Recognition of Excellence-toekenning van Master Maths te kon ontvang, was ’n wonderlike bonus.

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to visit our Master Science page.

Centre Team

Petro de Haast

Extra help for Maths learners.
"Ek is reeds 30 jaar betrokke by die onderrig van Wiskunde. My liefde vir hierdie vak en ook onderrig maak dat Master Maths die ideale plek is om my passie uit te leef."

Hasie de Haast

Maths lessons in Malmesbury.
"Dit is ‘n groot voorreg om betrokke te wees by die kinders en hulle op ’n ander vlak as in ’n skoolsituasie te leer ken. Om sentrum toe te gaan, is altyd aangenaam, want die atmosfeer is gesellig en ontspann"

Margaret Rossouw

Our Maths tutors are ready to assist learners.
"Dis heerlik om met die Master Maths-leerders te werk. Dis wonderlik om die resultate te sien wanneer ons saam-saam hard gewerk het om hulle wiskundepunte te verbeter."

Our Students

Grade 8

Maths tuition in South Africa.
"Master Maths beteken vir my dat ek altyd Wiskunde verstaan. Die personeel is ook altyd baie vriendelik en behulpsaam. Ek luv Master Maths!"