Oudtshoorn

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 044 272 8673
Fax Number: 044 279 1441
Centre Cell: 074 115 6518

Call us

Physical Address

Jan van Riebeeck Street
6620
Oudtshoorn

Send Message

fc1da7257992fc36032e11db3df7a664_M

Master Maths Oudtshoorn is geleë in Langenhoven Gimnasium, Jan van Riebeeckstraat, Oudtshoorn.

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Oudtshoorn centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

By Master Maths Oudtshoorn wil ons almal help om tot hul volle potensiaal te ontwikkel. Dit is vir ons belangrik dat leerders ‘n liefde vir wiskunde opbou die nodige selfvertroue en wiskunde vaardighede ontwikkel.

Ons streef daarna om alles in uitnemendheid te doen. Kwaliteit individuele onderrig wat alle leervoorkeure in ag neem word gebruik. Individuele behoeftes word dus raakgesien en in ag geneem wanneer ons ‘n leerder begelei om punte te verbeter.

Master Maths is ‘n uitstekende produk om mee te werk, aangesien dit tred hou met die nuutste tendense en tegnologie. Dit voldoen ook aan al die vereistes wat in sillabusse gestel word en laat ook ruimte vir die nodige verryking. Dit maak dit vir ons en die leerders ‘n plesier om mee te werk.

Ons het in 2002 geopen en gegroei van ‘n besigheid met net 4 rekenaars en 7 leerders in ons eerste jaar, na 26 Laerskool leerders, 29 Hoërskool leerders en 2 Na-skoolse leerders huidiglik. Sukses kan aan die uitleef van ons doelstellings toegeskryf word.

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to view our Master Science page.

Centre Team

Suzaan Broeksma

Teaching, 4 years working for IMSTUS (Institute for Mathematics and Science at the University of Stellenbosch), 11 years Master Maths.

Berta Broeksma

Security Manager

Lettie Fourie

"I love kids and I love Maths! Master Maths is the perfect combination for me!"

Bolette Schutte

"Maths used to be my favourite subject at school. Now I can do it for the love of it. What an privilege!"

Ernst Kok



"Success breeds success."                                                                                                                                                                              

Jadé Witbooi


Clayton Jansen

"Physical reality is no more than mathematical ratios. Understanding maths helps you to understand the universe."

Gezina Potgieter

   

Our Students

Grade 10

Grade 10

“Master Maths het my baie gehelp met my wiskunde , ek het nie gweet ek sal ooit so goed doen in wiskunde nie.”

Grade 12

Grade 12

“I did not know that I had such a good Mathematical ability before I started Master Maths.”

Grade 6

Grade 6

“Master Maths help my baie. Ek het gesukkel met Wiskunde en nou doen ek goed en is dit ook vir my lekker. (24% verbetering)”

Grade 11

Grade 11

“Ek het begin in gr 6 met baie lae punte, nou 5 jaar later het ek 96% -- do I need to say more.”