Bethlehem

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 058 303 2402
Centre Cell: 082 337 0427

Call Us

Physical Address

13 Turner Street
9700
Bethlehem

Send Message

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Bethlehem centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

At Master Maths Bethlehem we strive to change our students attitude towards mathematics. With the appropriate tuition from tutors (who are passionate about mathematics), and with the use of an excellent system, EVERYBODY can do maths, and ENJOY it! Master Maths Bethlehem is verdeel in twee sentrums. Die sentrum in Turnerstraat, wat ook as kantoor dien, is ’n klipgooi vanaf Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Drie tutors, twee vir graad 8 tot 12, en een vir graad 3 tot 7, fasiliteer die proses daar in ’n ontspanne atmosfeer. Die tweede sentrum, met sy eie bestuurder en tutor, is by Witteberg Hoërskool self, waar leerders vanaf graad 3 tot graad 12 Master Maths ekstras klasse neem na ure.

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to visit our Master Science page.

Centre Team

Anel Crous

Centre owner

"Master Maths is my tweede huis. Die studente en tutors hier is familie. Hierdie is ’n ideale beroep vir my omdat ek my liefde vir tieners sowel as Wiskunde en Wetenskap kan uitleef."

Christa Randlehoff

Maths Tutor Grade 4 to 7

"Om ’n verskil te maak is lewensverrykend, en dit is wat Master Maths doen. To help a student from, “I can’t” … to “I did it” is changing my life everyday!"

Christine Koenig

Maths Tutor Grade 8, 9 and 10

"I like that the system allows kids to work at their own pace, and there’s enough resources and space to take them back to basics if they are struggling, or to let them move ahead if they’re ‘sailing’. There’s nothing limiting each one’s individual potential."

Sonja Valks

Maths Tutor Grade 11 and 12

"Master Maths bied my die geleentheid om my passie vir Wiskunde met leerders te deel en om elke leerder volgens sy/haar spesifieke vermoë te help!"

Sarie Van Rooyen

Maths Tutor – Grade 11 to 12

"Omdat ek self baie van Wiskunde hou is dit vir my lekker om ander te help om saam met my daaroor te stem!"

 

Our Students

Grade 4

"Master Maths is based on computer and visual learning. Having fun and building confidence while learning are the key principles. We also like the feedback on student progress."

Grade 5

"Ek hou baie van Wiskunde en Master Maths maak dit net nog lekkerder.  Somme is sommer net lekker!"

Grade 6 

"Ek voel op my gemak by Master Maths. Tannie Christa help my mooi om alles te verstaan sonder om ongeduldig te raak. Hier is ek nie bang om te vra nie."

Grade 6

"Hier is ’n lekker vibe en dit help my baie!"

Grade 7

"Master Maths helps us to achieve our dreams to succeed."

Grade 8

"Ek het Master Maths gekies omdat ek nie tevrede was met my wiskunde-punt nie. Vandat ek by Master Maths is is my punte baie beter."

Grade 9

"Ek verstaan wiskunde beter met behulp van Master Maths omdat dit so goed verduidelik. Dit help my baie."

Grade 10

"Master Maths en Master Science gee my die geleentheid om die beginsels wat ek by die skool leer, vas te lê en in te oefen, sodat ek dit 100% verstaan. Dit gaan oor oefen, oefen, oefen."

Grade 11

"Master Maths has helped me improve my mathematical skills and be more confident in the tests that I take. Master Maths has exceeded my expectations as an extra class."

Grade 12

"Mathematics has beauty and romance. It’s not a boring place to be, the Mathematical world. It’s an extraordinary place, it’s worth spending time there, it’s worth spending time at Master Maths."

IEB Rewrite

"Ek is tans besig met die IEB oorbruggingskursus om my matriek wiskundepunt te verbeter ten einde Veeartsenykunde te studeer. As gevolg van die bekwame, behulpsame personeel en effektiewe program het my uitkyk oor wiskunde totaal verander. Master Maths is die wonderwerk wat ek nodig gehad het om my toekomsdrome te laat realiseer."