Potchefstroom

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 018 293 1550
Fax Number: 086 694 3998
Centre Cell: 083 235 7546

Call us

Physical Address

69 Retief St

Potchefstroom

2531

Send Message

Potchefstroom

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Potchefstroom centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

In die winter van 2004 het Master Maths Potchefstroom afgeskop. Die sentrum is geleë in Potchefstroom sentraal – binne ‘n radius van drie kilometer is ses Hoërskole en vier Laerskole.

Die geweldige hoë premie op wiskunde is beslis nie om dowe neute nie, want bo-en-behalwe die feit dat wiskunde die “moeder van alle wetenskappe” is, gee dit geweldige persoonlikheid- en vaardigheidsontwikkeling aan die individu.

Master Maths se benadering tot hierdie vaardigheid is onverbeterlik. Elke kind werk individueel met genoegsame werkkaarte en daarby word elke les afgerond met ‘n toets. Tutors is voltyds op bystand.

MM Potchefstroom kan met trots sê dat ons elke jaar verbeter en van krag-tot-krag gaan! In 2007 en 2010 het ons die toekenning “In recognition of Excellence” van Hoofkantoor ontvang.

Staaltjies, stories en resultate is legio – maar die beste nog is seer sekerlik die kandidaat wat met 6% vir Wisk SG Graad 11 begin het en matriek met ‘n D geslaag het!

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to visit our Master Science page.

Centre Team

Alma Robinson

“My passie vir wiskunde en omgee vir kinders is my dryfkrag.”

Luné Müller

"Master Maths is ‘n uitstekende program wat leerders nie net help met wiskunde nie, maar ook hul leer om onafhanklik te werk en hul voorberei vir die volwasse lewe wat op hul wag. Hier word ek as tutor ook opgerig om as volwaardige Wiskunde onderwyser/tutor op te tree."

 

Our Students

Graad 11

"Master Maths laat my verstaan wat in wiskunde aangaan."

Grade 12

"Master Maths motivates me to be competitive and lets me strive for the best in my ability."

Grade 12

"Math challenges me, it’s my coach, it makes me fit for a marathon called LIFE!"

Graad 12

"In ongeveer 6 maande het my gemiddeld in wiskunde met 34% verbeter, te danke aan die hulp wat Master Maths my bied, en BAIE harde werk."

Graad 11

"Ek is al by MasterMaths van graad 5 af en my wiskunde punt het met 10% verbeter vandat ek die klasse bywoon. Ek sal Mastermaths aanbeveel vir enige leerder wat streef na ‘n suksesvolle toekoms."

Graad 11

"Ek het in graad 9 in die middel van die jaar begin en het alklaar na ‘n kwartaal my punte opgebring met 10% en het einde graad 10 op my rapport 81% gemiddeld vir Wiskunde gekry."