Rustenburg

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 014 592 9419
Fax Number: 014 592 9419
Centre Cell: 083 419 5044

Call us

Physical Address

171 Kock street
Kloof Centre
299
Rustenburg

Send Message

Master Maths Rustenburg is geleë in Kloofsentrum 17, Kockstraat 171, Rustenburg.

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Rustenburg centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

Wat is daar beter vir enige kind se selfbeeld as om “goed” te wees in wiskunde! Ons glo in die uniekheid van elke kind (wat smag na liefde en erkenning). Die Master Maths program bied vir elke leerling die geleentheid om volgens eie behoefte, tempo en vermoë te werk. Ons as tutors is die heeltyd daar vir hulp en ondersteuning; dus kan elke kind volgens hul vermoëns presteer.

Dit is wonderlik om kinders, wat jou nie in die oë kyk nie, en met hangskouers by die sentrum te sien inkom, na so twee weke met ‘n glimlag en vol selfvertroue daar te sien uitstap. Sodra wiskunde verstaan word, word dit ook lekker. Ons beskou dit as ‘n voorreg en groot verantwoordelikheid om met ouers se kosbaarste “besittings” te mag werk, en daarom sal ons dit altyd streef om ons beste te lewer.

Now also offering Master Science: physical science tuition for grades 10 to 12! Click here to visit our Master Science page.

Centre Team

Magda van Lelyveld

Ontvangs

Our Students

Grade 12

“Master Maths, thank you for helping me make my mark!”

Grade 7

“My wiskunde punt het van 90% na 97% gestyg. M2 maak wiskunde lekker en baie meer verstaanbaar. Dis ‘n plesier om te kom.”

Grade 12

“Master Maths helps a lot with all my revision and is the key to my future.”

Grade 12

“Master Maths help en beteken vir my baie. Hulle help my om my doelwitte te bereik.”

Grade 6

“Master Maths het baie beteken vir my. Hierdie kwartaal se punt het met 10% verbeter. Word nou lus vir wiskunde.”

Grade 12

“Over the past few years, I have been struggling with maths, but with Master Maths the future seems very bright!”

Grade 6

“Master Maths help my baie en dit maak my net slimmer en slimmer! MASTER MATHS is die BESTE!!”

Grade 12

“Dit is vir my ‘n plesier om elke dag hier in te stap en te weet ek gaan die hulp kry wat ek benodig.”

Grade 11

“My marks improved a lot. Maths has just become easier, more interesting and FUN! I love Master Maths!!!”

Grade 11

“The experience has been gr8 and it’s an opportunity for me to take a step in achieving my dreams and goals. Thanx a lot!”