Kuruman
Contact Details
Contact Details
|
Physical AddressSeodin Rd Hoërskool Kalahari Kuruman 8460 |
Send Message
Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Kuruman centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.
Master Maths Kuruman het sy deure geopen op 2 Augustus 2010. Ek is ‘n Wiskunde onderwyseres by Hoërskool Kalahari met 29 jaar ondervinding. Ek het al ‘n nasionale toekenning en ook verskeie toekenning in die Siyanda Distrik ontvang.
Ek kan met vrymoedigheid sê ek glo in die sukses van die Master Maths sisteem! Elke afdeling van die sillabus word uitstekend verduidelik en gee aan my die geleentheid om persoonlike aandag aan elke leerder te verskaf. Die sisteem is ontwikkel om die leerder aan te help om onafhanklik vrae te beantwoord. Dus kan ons seker wees dat hy/sy die werk verstaan en selfvertroue het wanneer die eksamens nader kom.