Master Maths Tuition Centre

Harrismith

Smart Funder
Our centre is open and we can't wait to talk to you. Get ready to start the journey to positive results!
Master Maths - Harrismith

Contact

079 490 9805
Click to WhatsApp

Address

64 Greyling St
Platberg Koshuis/Hostel
Harrismith
Harrismith
Get Directions

About Harrismith Master Maths

Our Master Maths Harrismith centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

Master Maths is a progressive method of teaching mathematics. Our unique method of integrating personal contact from tutors with interactive computer lessons sets us apart from other maths tuition services. The lessons follow the CAPS curriculum. The interactive way in which lessons are conducted makes learning fun. All our tutors are fully qualified to teach Maths and Science up to Grade 12, and we offer Maths lessons from Grade 4. Master Maths lessons are available in both Afrikaans and English.

Good marks in Mathematics is crucial for learners when applying to tertiary institutions. Ensure positive results and a future full of possibilities by enrolling at Harrismith Master Maths now. It is never too late to broaden the learner’s understanding of mathematics and to improve their marks.

Master Maths Harrismith is uniek in die opsig dat dit ook die geleentheid bied vir persone om Graad 12 Wiskunde en Wetenskap (IEB) te doen, indien hulle dit nie op skool gehad het nie. Leerders kan ook hul matriekpunte deur die program verbeter.

Wat Master Maths as ‘n span baie opgewonde maak, is dat die opsie van rekenaargebaseerde, aanlynafstandsonderrig in Wiskunde en Wetenskap vanaf Mei beskikbaar is vir ingeskrewe studente. Die voordeel hiervan is dat leerders nou ekstra werk by die huis ook kan voltooi. Kontaksessies bly egter verpligtend. Ons glo absoluut in individuele hulp, tesame met die aanlynprogram.

Die Master Maths sentrum in Harrismith is veilig geleë op die Harrismith Primêr skoolterrein en is oop op weeksdae vanaf 14:00 tot 20:00 en Saterdae van 9:00 tot 13:00.

Centre team

Christa Faber

I love Maths!
  • Grade 12
    "Master Maths het my vreeslik baie gehelp om my punte te verbeter, asook om altyd by te bly met die werk. Die program maak die werk baie makliker om te verstaan as om net die handboeke te gebruik wanneer ek vashaak. Dit is lekker om in die sentrum te werk, daar is altyd ‘n tutor naby wat ek kan vra as ek sukkel. Ons kry ook vraestelle en onderwerptoetse om uit te werk wat my baie help met my hersiening vir my eindekasamen."
    Grade 12
  • Grade 10
    "The how to tests at the end of a module helps a lot! It shows me clearly how good I understand the work. The slides are colorful and full of detail. I really enjoy to work on the program. It’s nice to know that I can always come back to a topic on which I feel unsure."
    Grade 10
  • "The explanations on the Master Maths and Science Program are excellent. It helps me to understand the work much better. We do lots of extra exercises, we follow a revision program that helps me to prepare for my Trial exams, as well as my final exam."
    Grade 12
  • Mastermaths en Science is vir my baie lekker om te doen. Dit help my baie omdat ek die werk self moet doen en oefen en nie net luister nie. En as ek sukkel is daar ‘n tutor wat my kan help.
    Grade 11

Do you need help with physical science?

We offer tuition for grades 10 - 12.
Visit Master Science