Master Maths Tuition Centre

Oudtshoorn

Our centre is open and we can't wait to talk to you. Get ready to start the journey to positive results!
Master Maths - Oudtshoorn

Contact

082 725 3209
Click to WhatsApp

Address

Cnr of Jan van Riebeeck St & Scheepers St
Langenhoven Gimnasium
Oudtshoorn
Oudtshoorn
Get Directions

About Oudtshoorn Master Maths

Classes or ‘lessons’ for grade 4 to 12 learners. Our Master Maths Oudtshoorn centre provides extra maths help using trained tutors for mathematics teaching and tutoring. Wiskunde ekstra klasse is volledig tweetalig.

Master Maths Oudtshoorn is geleë in Langenhoven Gimnasium, Jan van Riebeeck straat, Oudtshoorn.

By Master Maths Oudtshoorn wil ons almal help om tot hul volle potensiaal te ontwikkel. Dit is vir ons belangrik dat leerders ‘n liefde vir wiskunde en wetenskap opbou en die nodige selfvertroue en wiskundige vaardighede ontwikkel.

Ons streef daarna om alles in uitnemendheid te doen. Kwaliteit individuele onderrig wat alle leervoorkeure in ag neem word gebruik. Individuele behoeftes word dus raakgesien en in ag geneem wanneer ons ‘n leerder begelei om punte te verbeter.

Master Maths is ‘n uitstekende produk om mee te werk, aangesien dit tred hou met die nuutste tendense en tegnologie. Dit voldoen ook aan al die vereistes wat in sillabusse gestel word en laat ook ruimte vir die nodige verryking. Dit maak dit vir ons en die leerders ‘n plesier om mee te werk.

Ons het in 2002 geopen en gegroei van ‘n besigheid met net 4 rekenaars na 48 rekenaars huidiglik. Sukses kan aan die uitleef van ons doelstellings toegeskryf word.

Centre team

Image

Suzaan Ellis

Franchisee - "To achieve success, it is important to know where you are going and what your goals and objectives are. One of my personal objectives is that no Master Maths pupil will ever leave us unchanged. It is important to me to not only improve their Maths self-confidence and Maths marks, but also improve their self-worth and ability to rise above the impossible."
Image

Jaconel Vermaak

Tutor - "Vir my is dit 'n voorreg en plesier om die leerlinge te help om hulle wiskunde punte te verbeter en 'n liefde vir die vak te ontwikkel."
Image

Jadé Witbooi

Tutor - "Success is GROWING and LEARNING from yesterday's mistakes, improving everyday and doing everything to your full potential. At Master Maths Oudtshoorn my biggest joyful moments come from each learner's personal SUCCESS."
Image

André Kemp

"Dit was nog altyd ‘n voorreg en ‘n plesier om leerders te help om hulle volle potensiaal in wiskunde en wetenskap te ontdek. Volgens my ondervinding is Master Maths een van die beste platvorms vir hulle om hul akademiese doelwitte in hierdie vakke te bereik."
Image

Clayton Jansen

Only by discovering Maths’ connection to reality, can we discover reality’s true nature.
  • Grade 10
    “Master Maths het my baie gehelp met my wiskunde , ek het nie gweet ek sal ooit so goed doen in wiskunde nie.”
    Grade 10
  • Grade 12
    “I did not know that I had such a good Mathematical ability before I started Master Maths.”
    Grade 12
  • Grade 6
    “Master Maths help my baie. Ek het gesukkel met Wiskunde en nou doen ek goed en is dit ook vir my lekker. (24% verbetering)”
    Grade 6
  • Grade 11
    “Ek het begin in gr 6 met baie lae punte, nou 5 jaar later het ek 96% -- do I need to say more.”
    Grade 11
  • Grade 8
    "Master Maths is ‘n plek waar ek rustig en kalm kan word. Ek kan verseker wees dat ek in goeie hande is en dat ek altyd iemand naby het wat my kan help en op die regte spoor kan hou. Elke keer wanneer ek daar in loop voel ek dadelik tuis, asof daar familie is. Daar is net die gevoel van omgee en sorg in die lig. So al wat ek eintlik wil sê is dankie. Dankie vir julle ondersteuning en alles wat julle vir my en al die ander kinders by Master Maths doen."
    Grade 8
  • Grade 12
    "Sonder Master Maths en Master Science sou ek nie na skool kan gaan studeer nie. Beide die sentrums het gemaak dat ek baie meer positief is oor my skoolwerk."
    Grade 12
  • Grade 5
    "Master Maths beteken vir my baie. Master Maths is spesiaal, want dit help my met wiskunde. Ek het hierdie jaar ‘n 7 vir Wiskunde op my rapport gekry en daar is special en goeie personeel wat jou help. Wiskunde is nou my gunsteling vak."
    Grade 5

Do you need help with physical science?

We offer tuition for grades 10 - 12.
Visit Master Science